10% af Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Marlothpark Akkommodasie by Phumula Kruger Lodge and Safaris | LekkeSlaap
+87
+87

Phumula Kruger Lodge and Safaris

Wildsplaas
  • Op die Nippertjie-aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R1 400 R1 260 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rinkhals-straat 2232, Hoek van Sekelbos-rylaan en Rinkhals-straat, Marloth Park (Krugerwildtuin), 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Phumula Kruger Lodge bied luukse selfsorg-, volle spyseniering- en B&B-akkommodasie in Marloth Park, 'n vakansieoord in 'n geproklameerde bewarea wat vir ± 17 km aan die Krugerwildtuin (langs die Krokodilrivier) grens.

Ons luukse dog bekostigbare verblyf is ideaal vir gesinsvakansies en reisigers op pad na die Krugerwildtuin, Mosambiek en Swaziland. Marloth Park is gerieflik naby die hekke van die Krugerwildtuin by die Krokodilbrug (naby Komatipoort) en Malelane.

Die Marloth Park-omgewing het 'n groot verskeidenheid wild en voëls. Wild loop vrylik hier rond aangesien daar geen heinings om persoonlike eiendomme/akkommodasiegeriewe is nie.

Daar is rooibokke, koedoes, kameelperde, waterbokke, sebra's, seekoeie, vlakvarke en baie ander diere. Terwyl jy ontspan op die privaat patio en braai-area van jou grasdakhut kan jy baie van hierdie diere gewaar.

Marloth Park beskik oor 'n aparte natuurreservaat, Leeuspruit, waar meer gevaarlike wild soos renosters, buffels, leeus en luiperds gesien kan word.

Marloth Park bied die volgende doendinge: voëlkyk, staproetes, wildritte, en nog baie meer.

Wild kan besigtig word vanaf die panoramiese uitkykpunt oor die Krokodilrivier en die Krugerwildtuin.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 58 resensies vir Phumula Kruger Lodge and Safaris
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Rinkhals-straat 2232, Hoek van Sekelbos-rylaan en Rinkhals-straat, Marloth Park (Krugerwildtuin), 1330, Mpumalanga
  • Gaste dink Phumula Kruger Lodge and Safaris het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 2)
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 2)
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rinkhals-straat 2232, Hoek van Sekelbos-rylaan en Rinkhals-straat, Marloth Park (Krugerwildtuin), 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2YWQ0NzAzLTU1MGUtNGY1NC1hOWU4LTA3MDU3N2ExZGFmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 400, nou Vanaf R1 260  per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 2232 Rinkhals street corner of Sekelbos Drive and Rinkhals street 1330 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.347945665573 31.779060512781
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za