LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Picanha Guesthouse | LekkeSlaap
+51

Picanha Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobs-straat 34, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Picanha Guesthouse is in Helderberg, Gauteng geleë en bied gastekamers wat ideaal is vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op pad na verskeie bestemmings.

Verblyf word gebied in 5 smaakvol versierde slaapkamers. Elke kamer het 2 driekwartbeddens of 'n dubbelbed met 'n en suite-stort en/of -bad, wasbak en toilet. Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die gastehuis bied 'n wassery en braaigeriewe. Daar is ook veilige parkeerplek beskikbaar agter afstandbeheerde hekke. Picanha Guesthouse is 'n entjie se ry vanaf winkels, restaurante, 'n winkelsentrum, gholfklub, mediese geriewe en 'n natuurreservaat.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 15 resensies vir Picanha Guesthouse
Netheid
4.1/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Jacobs-straat 34, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Gaste dink Picanha Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Heidelberg Gauteng
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobs-straat 34, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA323f66cc589f9ec7a06918e00e7d885fe07b602de79cac5a37b6bc74ef0f57a65c3ba1468a6d8543b7b41edcbe4a091cbe54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 15 5 1 4 34 Jacobs Street Heidelberg 1441 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.498832 28.358862
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!