LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Picanha Guesthouse | LekkeSlaap
+51

Picanha Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 15 resensies vir Picanha Guesthouse
Netheid
4.1/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Estelle P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n plesier om daar te bly.

Skoon, netjies en vriendelik. Daar was niks om oor te kla nie, kamer was ruim en het alles gehad wat ons benodig!

Picanha Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer.

Picanha Guesthouse
Caren S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caren S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly staff.

Comfortable.

Adah E - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adah E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Snoesig en gerieflik.

Pragtige plekkie, mooi netjies en skoon.

Picanha Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle weer van diens te wees by Picanha Guesthouse

Picanha Guesthouse
Margaretha D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margaretha D

Baie netjies, vriendelike personeel en veilig.

Ons het heerlik by Picanha gebly. Dit was netjies en skoon. Baie vriendelike personeel (Sylvia is 'n darling!). Veilig. Die kombuis is 'n heerlike plek! Ons enigste probleem was warm water in die storte. Vrydagaand het ons in die dubbelkamers geen warm water gehad nie. Saterdag het die enkelkamers geen warm water gehad nie. Dis ons enigste klagte. Verder was dit tops!

Picanha Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons kyk dadelik in op die warm water probleem.

Picanha Guesthouse
Jan S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Ons het baie lekker gebly, sal beslis aanbeveel. My enigste bekommernis was dat daar nie kaartfasiliteite was om die balans van ons verblyf te kon betaal nie, ook was daar nie 'n kwitansieboek sodat ek 'n bewys kon kry van betaling nie. My man het teruggegaan en die bedrag was steeds nie ingevul op die lys nie, hy het daarop aangedring dat dit ingevul word sodat hy by dit kan teken. Ek't ons email gelos vir kwitansie, maar nog steeds niks ontvang. Behalwe vir dit was dit 'n baie aangename plekkie.

Picanha Guesthouse's terugvoer

Goeie dag.
Askies ons kaart masjien was stukkend oor 'n naweek. Ons is besig met 'n nuwe stelsel om Invoices te maak.
Baie dankie vir die terugvoer

Picanha Guesthouse
Johan K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld, lekker gebly.

Sentraal geleë, maklike toegang, veilige parkeerplek en vriendelike personeel.

Picanha Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer!

Picanha Guesthouse
Liesl O - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl O
Besigheidsreis

Ons het baie lekker gebly. Skoon en mooi. Dankie.

Sien sterre.

Jd F - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jd F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld. Skoon en netjies.

Picanha Guesthouse's terugvoer

Thank you for staying at Picanha Guesthouse. Thank you for the great review.

Picanha Guesthouse
Kayla N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kayla N
Saam met vriende

Beautiful and value for money.

Picanha is a lovely guesthouse. The rooms are clean and the place is secure.

Monize K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Monize K
Enkelreisiger

Goeie ligging, maar het teleurgestel.

Ek en 2 ander gaste wou net voor tien uur (soos bepaal word) uitcheck, maar kon nêrens iemand kry vir wie ons die sleutels kon oorhandig nie. Wou dit nie net los voor die deur nie, en iemand moes ook die hek vir ons oopmaak. Onbekende persoon het opgedaag na ons die tel. no. geskakel het, en die sleutels gevat. Ek wou 'n klagte indien oor my gordyn, maar sy het gesê sy werk nie daar nie. My gordyn het die aand van die kap af geval toe ek die gordyne wou toetrek. Ek het al 2 keer tevore in Heidelberg oorgebly en die vorige blyplekke was van hoë standaard. Ongelukkig kan ek dit nie van Picanha sê nie.

Nick E - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nick E
Saam met vriende

Aangename verblyf en goed geleë.

Ongelukkig is gemeenskaplike kombuis bietjie ver en nie deurgaans toeganklik nie, hoewel dit heel goed toegerus is. Eenhede baie netjies. Bied aangename verblyf teen mededingende prys!

Picanha Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het die veblyf geniet!

Picanha Guesthouse
Sherice S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sherice S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het al beter gehad, gelukkig was dit net 1 aand.

Ek het al baie beter ervaringe gehad by ander gastehuise wat selfs goedkoper was. Badkamer is vrek klein, toilet op muur gebou en shower kop se water val amper teen die muur af en sproei nie ordentlik nie. Daar is hard gelawaai 7 uur die oggend in die gang af, nie goeie verwelkoming gekry of niks nie. Badkamer het gestink, shower cap wat voorsien was, was voorheen gebruik en nog nat en soos sigarette geruik. Enigste goeie punt, verwarmer was is kamer gesit om warm te maak as ons later in kom, dankie daarvoor.

Joey V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey V
Saam met vriende

Baie lekker geslaap.

Dankie vir die vriendelikheid.

Johan G - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan G
Saam met vriende

Ongemaklik.

Beddegoed is voorsien wat ek gevra het, geen ontvangs en 'n 20 min wag voor iemand die hek oopmaak. Huis was skoon en gemaklik, tog bitterlik warm. Uit 4 kamers wat ons bespreek het was een geheel sonder basiese geriewe soos selfs 'n toilet! 'n Waaier sal nice wees. Ek verstaan dis selfsorg, maar dit beteken nie wyn moet uit 'n koffiebeker gedrink word nie, glase sal nice wees. Die ligging is gerieflik naby aan alles, maar dis ongelooflik lawaaierig.

Jeanett S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jeanett S
Gesin met tieners

Nie volgens die standaard nie.

Dit wat ongelukkig nie een van die beste ervarings nie. Fout met bespreking. Slegs een badkamer/toilet/stort wat 'n hele aantal gaste moet deel. Beddens is baie ongemaklik.

Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobs-straat 34, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA323f66cc589f9ec7a06918e00e7d885fe07b602de79cac5a37b6bc74ef0f57a65c3ba1468a6d8543b7b41edcbe4a091cbe54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 15 5 1 4 34 Jacobs Street Heidelberg 1441 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.498832 28.358862
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!