Hermanus Akkommodasie by Piece of Paradise | LekkeSlaap
+19
+19

Piece of Paradise

Selfsorg
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmok-singel 85, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Piece of Paradise is 'n vakansiehuis met 3 slaapkamers wat in die oulike dorpie, Vermont naby Hermanus geleë is. Die huis is naby die strand en bied pragtige uitsigte oor die omliggende berge.

Daar is slaapplek vir 6 gaste in dié drieslaapkamerhuis en dit beskik oor 2 badkamers en 'n goed toegeruste kombuis. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort in die hoofslaapkamer, terwyl die tweede badkamer gedeel word en ook 'n bad en 'n stort het.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en kooktoebehore. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en 'n ingeboude braai-area, terwyl die sitarea 'n TV net DStv-PVR het. Parkeerplek is beskikbaar in die dubbelmotorhuis. Ná 22:00 saans mag gaste ongelukkig nie meer buite braai nie.

Gaste kan in die omtrek swem, branderplankry, perdry, kajak in die see, voetslaan, wynproe en gholfspeel.

Slaapplek

’n Bespreking by Piece of Paradise sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Malmok-singel 85, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malmok-singel 85, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlOTQ3N2ZiLTQyZGItNGU4NS1hZGE4LTNkZjE3ODU2ZmY2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 6) 85 Malmok Crescent Vermont 7201 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.411333945049 19.152768105268
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za