4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Van der Stel Pass, Blue Crane Farm Lodge, Botrivier, 7185, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Blue Crane Farm Lodge is teen die hange van die Houwhoekberge, langs die skilderagtige Van Der Stel-pas sowat 6,4 km vanaf Botrivier.
Piet my Vrou @ Blue Crane Farm Lodge bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n losstaande bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n buitestort en -toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis lei na die sitarea en het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n binnebraai en 'n pizza-oond. Varsgebakte brood en plaasmelk word soggens afgelewer. Tee, koffie, botter, beskuit, 6 eiers en 2 pizzabasisse word met aankoms voorsien.
Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met meubels en spog met 'n houtvuurwarmbad en braaigeriewe met 'n uitsig oor die vallei.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 58
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Van der Stel Pass, Blue Crane Farm Lodge, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
- Gaste dink Piet my Vrou @ Blue Crane Farm Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Van der Stel Pass, Blue Crane Farm Lodge, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang