- 80 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Kareebosch, Off the N1, Polokwane, 0700, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Die Njala-kamp het 'n ablusieblok met 'n stort, bad en toilet, sowel as 'n aparte stort en toilet. Skottelgoedwasgeriewe is beskikbaar, en maaltye kan by die etenstafel onder 'n groot grasdak geniet word. Die kampeerterrein beskik ook oor 'n vuurput en 'n sement-swembad vir afkoeling.
Die kampeerterrein het elektrisiteit, en warm water word deur 'n donkie-ketel voorsien.
Die Waterbok-kamp bied slaapplek vir tot 15 gaste en sluit ablusiegeriewe in met 'n stort, aparte toilet, vuurput en 'n gasgeiser. Elektrisiteit is beskikbaar.
Die Blouwildebees-kamp bied ook slaapplek vir tot 15 gaste en beskik oor ablusiegeriewe met 'n stort, aparte toilet, vuurput en 'n gasgeiser. Dit het 'n klein grasdakarea met 'n etenstafel, en elektrisiteit is beskikbaar.
Die Kameelperd-kamp bied slaapplek vir tot 15 gaste en het ablusiegeriewe met 'n stort, aparte toilet, vuurput en 'n donkie-ketel vir warm water. Dit sluit ook 'n klein grasdakarea met 'n eetkamertafel in, en elektrisiteit is beskikbaar.
Gaste is welkom om hul eie bergfietse saam te bring, te gaan stap en die wild op die plaas te geniet – insluitend kameelperde, waterbokke, gemsbokke, bosbokke, blouwildebeeste en verskeie voëlspesies. Die kampeerterrein het ook 'n gemeenskaplike speelarea vir kinders met 'n trampolien, swembad en klimraam.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die Waterbok Kamp is geskik vir 15 gaste en het ablusiegeriewe met 'n stort, vuurput en 'n gasgeiser. Die kamp het elektrisiteit en opwasgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Die tariewe is vir kampeer en gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let asb. daarop dat die kampeerplekke nie elektrisiteit het nie en warm water word deur donkies voorsien,
'n Grondpad lei na die verblyf en gaste moet asb. navraag oor die toestand van die pad doen voordat hulle bespreek.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Blouwildebees-kamp is geskik vir 15 gaste en het ablusiegeriewe met 'n stort, aparte toilet, vuurput en 'n gasgeiser. Daar is 'n klein grasdak met 'n etenstafel. Elektrisiteit is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Die tariewe is vir kampeer en gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let asb. daarop dat die kampeerplekke nie elektrisiteit het nie en warm water word deur donkies voorsien,
'n Grondpad lei na die verblyf en gaste moet asb. navraag oor die toestand van die pad doen voordat hulle bespreek.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Kameelperd Kamp is 'n private kamp in die Piet-My-Vrou Boskamp net buite Polokwane. Die kampterrein beskik oor 'n aparte toilet, en 'n aparte stort met wasbak asook 'n donkie vir warm water. Daar is elektrisiteit beskikbaar. Daar is ook 'n buite opwas area vir skottelgoed en 'n sement tafel en stoele waarby heerlik geëet kan word onder 'n grasdak afdak. Die boma braai area sorg vir lekker kuier om 'n bosveld vuur.
Die private kampterrein kan 'n maksimum van sowat 10 mense huisves.
Ander fasiliteite wat die Piet-My-Vrou kamp bied is 'n gesamenlike swembad en speel area vir die kinders wat 'n kimraam en trampolene insluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Rates displayed are on a camping basis, and guests are required to bring along their own equipment.
Huisreëls
Die tariewe is vir kampeer en gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let asb. daarop dat die kampeerplekke nie elektrisiteit het nie en warm water word deur donkies voorsien,
'n Grondpad lei na die verblyf en gaste moet asb. navraag oor die toestand van die pad doen voordat hulle bespreek.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Njala Kamp is vir 'n groot groep kampeerders en het 2 ablusieblokke, waarvan een 'n stort, bad en 'n toilet het en die ander 'n aparte stort en toilet het. Opwasgeriewe is ook beskikbaar en etes kan by die etenstafel geniet word. Die kampeerplek het ook 'n vuurput en daar is 'n kuierarea met 'n swembad om lekker af te koel. Daar is 'n donkie vir warm water en elektrisiteit.
Oorsig van kamer/eenheid
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Die tariewe is vir kampeer en gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let asb. daarop dat die kampeerplekke nie elektrisiteit het nie en warm water word deur donkies voorsien,
'n Grondpad lei na die verblyf en gaste moet asb. navraag oor die toestand van die pad doen voordat hulle bespreek.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Waterbok Kamp
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Blouwildebees Kamp
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Kameelperd Kamp
- Rates displayed are on a camping basis, and guests are required to bring along their own equipment.
- Njala Kamp