Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piet-My-Vrou

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mardien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Piet-My-Vrou
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hendrik B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Saam met vriende

Lekker stil en rustig.

Hierdie is die ideale boskamp met net die nodigste geriewe. Kampterrein was groot genoeg om ons woonwaens en voertuie te akkommodeer. Ons was naby die watergat en kon die diere dop hou in die oggende en aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rianie C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rianie C
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs, baie netjiese kampplek met vele skadubome. Privaat: Slegs een groep op 'n slag.

Sal Piet-My-Vrou enige tyd aanbeveel. Het die swembad ook terdeë geniet. Die feit dat mens die plekkie, netjiese, volledige badkamer en swembad vir jouself het, is 'n groot pluspunt! Die aparte, ekstra buitestort en toilet maak dit meer gerieflik vir 'n groep mense. Het die wild op die plaas baie geniet. Eienaars is baie vriendelik en reageer vinnig op boodskappe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid R
Gesin met klein kinders

Dis 'n plek waar jy kan rustig raak.

Oor die algemeen is dit 'n baie netjiese en lekker plek om net rustig te raak. Die badkamer was skoon en was elke dag skoongemaak. Daar was braai en kampvuur hout beskikbaar om lekker te braai en om die vuur te kuier. Gasheer was ten alle tye baie vriendelik en behulpsaam. Die donkie was binne 20 minute warm nadat die vuur gemaak was. Die Njala kamp is binne in die geëlektrifiseerde heining en ons het baie veilig gevoel en al die wild besigtig. Wees net waaksaam dat daar brandwurms in die bome is maar die gasheer het aangedui dat hulle dit sal bespuit. Die naaste garage, drankwinkel en winkel is 8 km naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zani V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zani V
Gesin met klein kinders

'n Aangename oornagplek, gerieflik naby Pietersburg.

Baie goed toegerus met opwasplek, eetplek, braaiplek en sitplek. Gerieflike badkamer met eie sleutel. Lekker privaat en netjies alhoewel verbygaande voertuie af en toe gehoor kan word. Geskik vir kampeerders met basiese toerusting. Lekker vir 'n kort wegbreek. Ontvangs is gasvry en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareebosch Plaas, Langs die N1, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAboLjO3qr5kBl5xCkIc5nE5DPpOH8i0VRfLa4vSq0X3IkPqYAZ8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Farm Kareebosch Off the N1 0700 Limpopo 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -23.768837210333 29.471774169747
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem