Pigmy Lodge
- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Farm Driekant, Off the N14, Delareyville, 2770, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Pigmy Lodge is net buite Delareyville in Noordwes geleë. Dit is die ideale oornagplek vir reisigers.
Daar is 9 chalets of kamers met en suite-badkamers. Die chalets het dubbel- of enkelbeddens en die badkamers het slegs 'n stort. Die kamers het dubbelbeddens en die badkamers het slegs 'n stort. Linne word voorsien. Elke chalet en kamer beskik oor lugversorging, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. Die chalets en kamers word daagliks skoongemaak en ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die tarief is slegs vir verblyf, maar etes kan met aankoms gereël word. Die lodge het 'n restaurant op die perseel. Konferensie- en trougeriewe is ook beskikbaar. Pigmy Lodge het 'n ryk voëllewe en daar is flaminke in die nabygeleë pan gedurende die seisoen.
Voëlliefhebbers kan gerus die Barberspan Voëlreservaat met meer as 365 voëlspesies en meer as 12 000 voëls besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die chalet beskik oor lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne word voorsien. Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Die tarief is slegs vir verblyf, maar etes kan met aankoms gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet beskik oor lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne word voorsien. Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Die tarief is slegs vir verblyf, maar etes kan met aankoms gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet beskik oor lugversorging, 2 eenkelbedens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne word voorsien. Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Die tarief is slegs vir verblyf, maar etes kan met aankoms gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet beskik oor lugversorging, 'n dubbel- en stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne word voorsien. Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Die tarief is slegs vir verblyf, maar etes kan met aankoms gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne word voorsien. 'n Mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Die tarief is slegs vir verblyf, maar etes kan met aankoms gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Albie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Chalet 1
- Slegs verblyf.
- Chalet 3
- Slegs verblyf.
- Chalet 4
- Slegs verblyf.
- Chalet 5
- Slegs verblyf.
- Kamers