+10

3 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 32 Voortrekker Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Pikkie, geleë in Lambertsbaai, bied selfsorgverblyf, ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende.

Hierdie ruim woonstel is net 2 minute se stap van die strand af en bied gemaklik slaapplek vir tot 3 gaste. Dit beskik oor een slaapkamer met 'n dubbelbed, terwyl 'n enkelbed in die sitkamer beskikbaar is. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vir u gerief word linne en badhanddoeke voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite kan gaste maaltye op die gemeubileerde patio met 'n braai-area geniet. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Sandveld Museum en Lambertsbaai Voëleiland Natuurreservaat albei binne loopafstand van die woonstel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 510

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 32 Voortrekker Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pikkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek

32 Voortrekker Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18ed91a1d26b33298d6c235aed71327945e6f11a00b0c5d835e41099e4375a916e0a47434cbd8513a6e7690ace009ff88bca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 32 Voortrekker Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.095731 18.3029363
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang