Pincushion Cottage
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Mei 2024 tot 30 Mei 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nelson-weg 11C, Vishoek, Kaapstad, 7679, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 1
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pincushion Cottage is 'n knus selfsorgwoonstel wat deel van die eienaar se huis in Vishoek vorm, net 1,2 km van die strand af. Hierdie woonstel in 'n groot tuin bied rustige verblyf en spog met 'n berg- en gedeeltelike see-uitsig.
Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die woonstel het ook 'n platskerm-TV en gratis WiFi, en 'n skuifdeur wat na 'n privaat stoep met buitemeubels lei. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is 'n winkelsentrum om die draai.
Slaapplek
’n Bespreking by Pincushion Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chateau Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Nelson-weg 11C, Vishoek, Kaapstad, 7679, Wes-Kaap
- Gaste dink Pincushion Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vishoek Glencairn Heights Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nelson-weg 11C, Vishoek, Kaapstad, 7679, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 1