LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+38
Selfsorg in Brenton-on-Sea

Pincushion Heights



  • 8 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 216 Brenton-on-Sea, Uitzigt Farm Portion 117, Brenton-on-Sea, 6571, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Pincushion Heights bied verblyf in luukse selfsorgwoonstelle tussen Brenton-on-Sea en Lake Brenton in die Uitzicht Western Heads Natuurbewaringsgebied. Dié verblyf spog met 'n uitsig oor die bekende Knysna-strandmeer en op die Outeniekwaberge. Daar is ook 'n mooi uitsig oor die see en strande tussen Brenton en Buffelsbaai.

Verblyf word in verskeie woonstelle gebied wat via trappe bereik word en elk slaapplek het vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisies is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die Succulent Luukse Woonstel is die enigste eenheid met 'n stoof en 'n oond. Die kombuisies lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Sommige eenhede lei na 'n groot balkon met sonstoele. Gaste het toegang tot die unieke fynbostuine en die dek, en kan die boma-vuurput vir 'n aandbraai bespreek. Die perseel is sowat 10 ha en daar is stap- bergfietsroetes in die Goukamma Western Heads Bewaringsgebied wat gaste kan aandurf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Skoonmaakdiens
Fietsry
Visvang
Voetslaan
Bergfietsry

Kamers

Pincushion Luukse Woonstel
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie woonstel word via trappe bereik en beskik oor 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die en suite-badkamer 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel lei na 'n Juliette-balkon met 'n uitsig oor die fynbostuine.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en klein yskas insluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Protea Luukse Woonstel
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie woonstel word via trappe bereik en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix. 'n Lessenaar en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die eenheid het direkte toegang tot 'n dek en 'n boma met 'n vuurput.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en klein yskas insluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Erica Luukse Woonstel
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie woontel is 'n oopplan-eenheid en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n privaat balkon met sonstoele en word via trappe bereik.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en klein yskas insluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Succulent Luukse Woonstel
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie ateljeewoonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die en suite-badkamer 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n klein balkon met 'n see-uitsig.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Carla S
Saam met lewensmaat
5.0
Beste. Beste view om in die oggend lekker koffie te drink en vir die see te kyk.
Sep 2026
Tegan B
Besigheidsreis
5.0
It was a relaxing and peaceful stay. I have nothing negative to say about my stay with Peter at Pincushion Heights. I felt welcomed fro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Reagan A
Saam met lewensmaat
5.0
Safe, relaxing and fun. It was amazing, the host was so warm and welcoming. The place was so clean. I highly recommend it if you need a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Madeleine C
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker! Ons sal Pincushion Heights vir almal aanbeveel. Peter is baie vriendelik en gasvry. Ons eenheid was perfek en baie skoon en netjie...
Sien meer
Jan 2026
Louis V
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, skoon, baie mooi en waarde vir geld. Sal vir seker Pincushion Heights aanbeveel. Baie mooi plek, mooi uitsig oor die see, baie skoon en veilig...
Sien meer
Okt 2025

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Carla S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Beste. Beste view om in die oggend lekker koffie te drink en vir die see te kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tegan B
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Sep 2026

It was a relaxing and peaceful stay. I have nothing negative to say about my stay with Peter at Pincushion Heights. I felt welcomed from the moment I checked in. The attention to detail and overall cleanliness of the apartment was outstanding. I would recommend this place over and over again. Thank you for the lovely stay and wonderful hospitality. Incredible views and I would definitely recommend doing the boma experience. 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reagan A
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Safe, relaxing and fun. It was amazing, the host was so warm and welcoming. The place was so clean. I highly recommend it if you need a getaway or just want to relax. I will definitely be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ongelooflik lekker! Ons sal Pincushion Heights vir almal aanbeveel. Peter is baie vriendelik en gasvry. Ons eenheid was perfek en baie skoon en netjies. Hulle doen soveel moeite om alles gerieflik te maak. 'n Kuiertjie by Pincushion Heights is 'n moet. Ons kan nie wag om weer te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Pincushion Heights
Hello Madeleine, Baie dankie vir hierdie pragtige terugvoer. Ons waardeer dit opreg dat julle die tyd geneem het om julle ervaring te deel. Dit is vir ons ‘n groot voorreg om gaste te ontvang wat die moeite en aandag aan detail raak­sien en waardeer. Ons is bly dat julle die eenheid skoon, netjies en gerieflik gevind het, en dat julle verblyf vir julle besonders was. Julle is enige tyd weer baie welkom by Pincushion Heights. Ons sien uit daarna om julle weer hier te ontvang. Vriendelike groete Peter en Ursula

Louis V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Veilig, skoon, baie mooi en waarde vir geld. Sal vir seker Pincushion Heights aanbeveel. Baie mooi plek, mooi uitsig oor die see, baie skoon en veilig. Baie lekker geleë. Moet ry om by die see te wees, maar baie lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Pincushion Heights
Baie dankie, Louis, vir jou positiewe terugvoer en aanbeveling. Ons waardeer dit opreg. Dit is lekker om te hoor dat jy die ligging, netheid, veiligheid en veral die mooi see-uitsig geniet het. Julle is enige tyd weer baie welkom by Pincushion Heights, en ons hoop om jou weer hier te ontvang. Vriendelike groete Peter en Ursula

Sumari P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Uitstekende diens en mooiste blyplek. Ons was baie vriendelik ontvang en die plekkie was so netjies en mooi. Die eienaars het vreeslik baie moeite gedoen om die wegbreek spesiaal te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Incredible accommodation. Beautiful setting with amazing views! Very clean and friendly management.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cabri V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Best views. We had an awesome stay. The views from the top of the hill are amazing. Pincushion Heights is the perfect base from which to explore Knysna and the surrounding area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caren F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie baie baie lekker! Bitter baie dankie vir 'n lekker 4 daggies by julle. Vandat ons by julle aangekom het, was ons elke oomblik net in awe oor hoe mooi dit lyk, heheh hoe lekker dit ruik en hoeveel moeite en detail daar in julle beplanning ingesit is. Ons het niks kortgekom nie. Alles was daar en perfek. Maar julle kry definitief ekstra brownie points vir die ekstra bederfies in die yskas en op die counter! A luxury experience was dit definitief! Baie dankie ook vir die ekstra moeite met die boma en braai reëlings. My man het dit so geniet, hehehe hy soek nou ook elke keer alles so mooi uitgepak as hy braai. Ons is super happy gaste en sal julle 'n keer aanbeveel. Dankie vir die warm en vriendelike verwelkoming wat ons by julle kon ervaar! Baie liefde, Willie en Caren.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Pincushion Heights
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was werklik 'n voorreg en 'n plesier om vir julle by ons te hê. Julle is 5-ster gaste en ons hoop om julle gou weer te sien.

Khumo O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

It felt just like home and more. Beautiful hosts and the most perfect atmosphere. The most wonderful stay, so hospitable. We felt right at home and they even made a little effort in celebrating my partner's birthday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Pincushion Heights
Dear Khumo, Thank you for this! We are thrilled that you felt Pincushion Heights was a home away from home and that you chose to spend your special celebration with us. We hope to see you again soon.


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Pincushion Heights het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Pincushion Luukse Woonstel
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en klein yskas insluit.
Protea Luukse Woonstel
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en klein yskas insluit.
Erica Luukse Woonstel
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en klein yskas insluit.
Succulent Luukse Woonstel
Selfsorg
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

216 Brenton-on-Sea, Uitzigt Farm Portion 117, Brenton-on-Sea, 6571, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA889ff2bcaf74c5090b7efd530814e4a52c79f3fc51d5ea2604dd68a7bcb8baf563543960759cdf5cea4cc8b989a9266693f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 216 Brenton-on-Sea Uitzigt Farm Portion 117 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.065423194193 23.02475810051
Soek in 'n groter streek