LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pine Tree Lodge | LekkeSlaap
+45

Pine Tree Lodge

  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Union-weg 25, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R640 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pine Tree Lodge is in Port Elizabeth in die Oos-Kaap op die gewilde Tuinroete geleë. Die area is bekend vir Koning- en Hobie-strand. Dit is ook die ideale bestemming indien jy wil walviskyk en historiese besienswaardighede wil sien.

Verblyf word verskaf in 8 selfsorg en suite-kamers. Vier van die kamers is ingerig met waaiers en die ander 4 kamers het lugversorging. Elke eenheid het 'n privaat ingang en is ingerig met gemaklike beddens. 'n TV, kroegyskassie, ketel, tee en koffie, breekgoed, eetgerei en komplimentêre toiletware.

Die kamers word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae. Ons is 'n nie-rook-instansie, maar gaste kan gerus by die buitelug onderdak-area rook. Daar is sitplek. 'n Volledige Engelse ontbyt is opsioneel en kan in die gemaklike eetkamer bedien word wat toegang bied tot 'n buitelug onderdak-eetarea. Daar is ook 'n braai-area en veilige parkeerplek.

Alhoewel ons naby die lughawe geleë is, vlieg vliegtuie nie oor ons nie en hulle land aan die oorkant van die gastehuis so daar is min geraas. Ons is ook is ver van die pad geleë, dus beïnvloed die geraas ons nie.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 28 resensies vir Pine Tree Lodge
Netheid
3.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Union-weg 25, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Pine Tree Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Union-weg 25, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d34e1623e28d166782d3982d82928ae223910fbbc2f4d362ac9d073ff8e92a1f2b464bdfaa80a3b56a161a06a9222189b10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R640  per nag (plek vir 2) 28 5 1 4 25 Union Road Walmer 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.979746451648 25.606824159622
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!