Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnaquin Holiday Apartments

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Pinnaquin Holiday Apartments
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Karien T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Karien T

Ek het nie gekry wat die advertensie aangebied het nie.

Die eenheid was skoon, maar die slaapkamer se dak is onaanvaarbaar vir 'n 4-sterakkomodasie. Een van die hoofredes vir my keuse om by Pinnaquin oor te bly was die WiFi beskikbaarheid omdat ek 'n werkende persoon is en toegang moet hê tot my emails en die internet. Daar was egter net nooit internet beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinnaquin Holiday Apartments se terugvoer

Goeie dag Karien

Baie dankie vir jou besoek aan Pinnaquin!

Jammer om te hoor van die wifi ons was nie daarvan bewus nie aangesien
ons reeds ons wifi opgegradeer het . Ons waardeer jou terugvoer.
Vriendelike groete, Pinnaquin Bestuur




Pinnaquin Holiday Apartments
Allison F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison F

Spacious.

Comfortable, neat and lovely sea view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinnaquin Holiday Apartments se terugvoer

Dear Allison, thank you very much for your feedback. We are looking forward to your next visit.
Warm regards, Pinnaquin Holiday Apartments.

Pinnaquin Holiday Apartments
Natasha B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties.

Was baie lekker, kinder-vriendelik. Die personeel was uitstekend ons sal weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinnaquin Holiday Apartments se terugvoer

Thank you very much for your rating Natasha, we are looking forward to your next visit.
Kind regards,
Pinnaquin Holiday Apartments

Pinnaquin Holiday Apartments
Elmaleine D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmaleine D
Gesin met klein kinders

Gemaklik, skoon en gerieflik.

Wonderlike oorslaapplek. Gerieflik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinnaquin Holiday Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Elmaleine. Ons streef daarna om net die beste diens vir ons gaste te lewer.

Ons hoop om julle spoedig weer te sien.

Groete,
Pinnaquin Holiday Apartments

Pinnaquin Holiday Apartments
Janet C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend lekker.

Lekker om daar te bly. So rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike ondervinding, meer as wat ons verwag het. Hulle het selfs hulle eie wassery daar.

Dit was ongelooflik, die uitsig was baie mooi, selfs die vriendelike personeel was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean R
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Luuks met 'n ruim vertrekke, balkon met see-uitsig. Vriendelike ontvangs. Sal definitief weer daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shanty P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shanty P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome.

Yes it was awesome, my second time there,will definitely cum back next year for my anniversary.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marene S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marene S
Gesin met tieners

Fantasties.

Baie lekker gekuier. Perfek geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinnaquin Holiday Apartments se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Marene. Ons hoop julle kom gou weer by Pinnaquin kuier.

Pinnaquin Holiday Apartments
Dawie V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay immensely. Everything clean and well-maintained.

I would recommend it any day. We will be back asap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannetjie P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice, clean, enjoyable stay, will definitely visit Pinnaquin again.

We had a great stay, just too short. Will come again, I can recommend Pinnaquin. It is also walking distance from the beach, restaurants and shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D
Gesin met tieners

Vakansie met ongelooflike herinneringe.

Ideale verblyf na 'n besige jaar. Baie netjies, silwerskoon, ongelooflike goeie diens en entoesiastiese omgee-personeel. Heerlike groot kuierstoep met 'n uitsig om van te droom. Genoeg spasie vir almal om sy eie gang te gaan. Rustig en naby aan winkels geleë. Julle sal ons beslis weer sien. Baie dankie vir die vreeslike bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunnet B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunnet B
Gesin met klein kinders

Beste blyplek.

Beste blyplek vir die waarde, hulle sien ons beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Haydene B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Haydene B
Saam met vriende

Lekker, maar paar dinge wat kan verbeter.

Lekker vakansieplek, maar voel amper asof ons beter kon kry vir dieselfde prys. DStv channels is baie beperk - kon net basiese channels opvang, geen decoder in die eenheid nie - dus kon ons ook nie ons eie smartcards gebruik nie. Toiletpapier is darem te dun en vaal - kan maar 2 ply insit of gaste aanraai om hul eie te bring, dit was nie 'n plesier nie. Dis ook baie koud in die eenheid - daar is nie 'n kaggel nie, so ek sal voorstel hul sit ten minste 'n verwarmer in. Free WiFi sal ook help - al die moderne plekke het dit en mense sal eerder na 'n plek met free WiFi gaan as een sonder. Dui ook asb. aan op die webtuiste dat die swembad nie werklik 'n swembad is nie, maar 'n fontein. Jy kan net jou voete in die water sit - maar wil ook nie graag dit doen nie omdat dit baie vuil was. Eienaar het ook baie hard en dringend aan deur geklop net om seker te maak ons is wakker - is darem nie nodig vir so hard nie. Skoonmaakdienste is uitstekend - plek is baie netjies skoongemaak toe ons vir 'n rukkie uit was. Verder is die plek baie veilig en rustig. Sal weer daar kuier, hopelik is daar dan al aan bogenoemde aandag geskenk.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinnaquin Holiday Apartments se terugvoer

Baie dankie ons waardeer die eerlike terugvoer en hou dit in gedagte met toekomstige bepanning.

Pinnaquin Holiday Apartments
Herbert K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herbert K
Gesin met tieners

Jammer dat die krag so lank af was.

Jammer dat die krag so lank af was, maar dit was buite hulle beheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Baie lekker.

Dit was baie rustig met 'n mooi uitsig oor die see. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdalena J - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena J
Gesin met klein kinders

Nice and comfortable apartment with wonderful ocean view.

Very comfortable and safe apartment with everything you need for good stay. Wonderful view from the balcony. Only minus for lack of internet access.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leadwood-straat 2, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyY2ZhMTY3LTMyM2EtNDZhMC05YmM1LWZiZDNjYTlhYWJmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 5) 17 5 1 5 2 Leadwood Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.034400980998 24.928433559525
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem