Pinotage Luxury Collection 14 Bastmolen
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
5 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Mark Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 310 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Stellenbosch, bied Pinotage Luxury Collection 14 Bastmolen moderne akkommodasie wat ideaal is vir 'n klein gesin of 'n groep vriende.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir tot 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. 'n Slaapbank in die sitkamer bied ekstra slaapplek. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Net langs die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke, en die sitkamer bied gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Daarbenewens het gaste toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkering dwarsdeur hul verblyf. Vir diegene wat wil verken, is inkopies, bekende gholfbane en wyntoere binne kort afstand van die woonstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Harriet Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 43 Mark Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
5 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Mark Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang