LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Piper & Piper | LekkeSlaap
+20

Piper & Piper

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R512, Plot 42, Zandfontein Plotte, Brits, 0264, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Piper & Piper bied gerieflike oornagverblyf in Brits. Dit vorm deel van die vliegveld, Aviator's Paradise en is die ideale basis vir diegene wat na Botswana se grens op pad is.

Verblyf is beskikbaar in 5 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n yskassie, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet vir elke slaapkamer.

Kinders sal die klimraam en sandpit geniet en gaste kan die braaigeriewe en die veilige parkeerplek gebruik.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R512, Plot 42, Zandfontein Plotte, Brits, 0264, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R512, Plot 42, Zandfontein Plotte, Brits, 0264, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba21c243fca1f23bb748231b14163b6f7d4a8f77d76d7bd23ad8aa3ad4c61a8643f1f0ba3ed1b9b619dfcd9eaf4cce7d801f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) R512 Plot 42, Zandfontein Plotte 0264 Noordwes 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.694929405326 27.783238606454
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!