Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pitlamatla

Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Erfdeel 116 Plaas 177, Vaaldam Nedersetting, Noordelike Vrystaat, 1995, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 000 per nag (plek vir 15)

Beskrywing

Pitlamatla is 'n unieke dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis wat op 'n plaas geleë is. Dit spog met 'n uitsig oor die dam en 'n privaat waterfront van 450 m. Dit sluit 'n 800 m en 1,2 km-grasaanloopbaan by die Vaalrivier in. Hierdie verblyf is perfek vir avontuurlustige gaste, groot gesinne of groepe vriende.

Hierdie verblyf word deur sonkrag-aangedryf, het slaapplek vir 13 volwassenes en 6 kinders en beskik oor 6 slaapkamers en 6 badkamers. Drie van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, 2 het elk 'n koninggrootte-bed. Die ander slaapkamer het 2-enkelbeddens vir kinders en 'n enkelslaapbank vir kinders. Elke slaapkamer het lugversorging en 'n plafonwaaier. 'n Enkelbed en matras vir kinders is in 'n oop area beskikbaar. Vyf van die slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer en een badkamer is apart. Elke badkamer het óf 'n bad en 'n stort óf net 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis spog met 'n ruim kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien in 'n aparte opwaskamer. Die huis het oorgenoeg leef-, sit- en eetareas waar gaste kan eet en ontspan. Die leefareas het elk ook 'n kaggel en 'n ingeboude braai. Daar is TV's, 'n pooltafel en gratis WiFi.

Die boonste leefarea lei na 'n dek met buitesitplek en draagbare braaigeriewe. Boonop lei die onderste leefarea na 'n stoep met buitesitplek en 'n swembad. Daar is ook 'n vuurput. Alle kuierareas het 'n uitsig oor die tuin en Vaalrivier. Oorgenoeg parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Aktiwiteite sluit bootvaart, visvang, waterski, kanovaart, voetslaan, fietsry, motorfietsry, hardloop, swem en vlieg in.

Slaapplek

’n Bespreking by Pitlamatla sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 1 Kinderbed vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xKinderbank vir 1
2 xKinderbed vir 1
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Kindermatras vir 1 Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKindermatras vir 1
1 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Ligging

  • Erfdeel 116 Plaas 177, Vaaldam Nedersetting, Noordelike Vrystaat, 1995, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 15)
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 15)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Erfdeel 116 Plaas 177, Vaaldam Nedersetting, Noordelike Vrystaat, 1995, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdbe24527a0b5981ed2c5ff1f23d11c4c07cf6f35d00a3c4830fd2594162b466ab1d7ed69509fa9ac3d6f80ebd321283a5ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 15) Portion 116 Farm 177 Vaaldam Settlement 1995 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 15:00 -26.917478322348 28.155865990115
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem