+15
Selfsorg in Hectorspruit

Plaas-Huis-Oorslaap

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Rupert M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Rus vir die siel, met laeveld stilte en bosveld gevoel. Dit was 'n awesome plek. Baie sentraal vir ons doel. In die middel van Krokkedil en Malane. Binne reisafstand van Komatiepoort, Mbombela en verder tot Sabie. Ideaal vir ons. Die gasvryheid was ongelooflik en die kinders het die swembad baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ak R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Pleasant stay. Clean and neat. Stay was good. Hostess very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustig en veilig. Baie tevrede. Alles reg! Massiewe ruim plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Plaas-Huis-Oorslaap
Dankie Neels, baie bly julle het lekker oorgeslaap. Sien julle volgende keer weer!

Henriette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Besonder aangenaam. Die verblyf was regtig 'n aangename verrassing. Die swembad was salig in die hitte.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Refilwe N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

The place checked all my boxes. Our stay was a pleasant one.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Plaas-Huis-Oorslaap
Thanks Refilwe, hope to see you and your lovely family back soon!

Lindi-ann G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Waarde vir geld en gerieflik. Plaashuis is die perfekte oornagopsie vir mense wat naby die Lebombo-grens wil oornag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Plaas-Huis-Oorslaap
Dankie dat julle by ons kom oorslaap het!

Isabella B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Na 'n ver pad gery, was dit 'n lafenis om te ontspan met koel waaiers. Plaashuis is goed geleë en veilig om by Malelane hek in te gaan. Was vriendelik ontvang. Stort moet dalk net opgegradeer word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marianne K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Ontspannende verblyf buite Malelane. Baie mooi gerieflike huisie. Lekker swembad om af te koel. Naby Malelane.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Plaas-Huis-Oorslaap
Dankie, ons sien uit om julle weer te verwelkom!

Christelle N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasties! Ons het baie lekker gebly. Sal dit beslis vir almal aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Plaas-Huis-Oorslaap
Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien!

Emil K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Heerlik. Uitstekend en goed geleë. Ruim en groot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Plaas-Huis-Oorslaap
Dankie Emil, hoop ons sien jou gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marianna Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 32

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

74 Naboom Street, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA546774e0aec5794bdd725ca10c156a91441ebffe1eecbadb9279e160f721b3c63cd1eefcc91bb1c64fc4886ac3a2dc392359?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 74 Naboom Street Hectorspruit 1330 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-20:00 09:00 -25.437546308771 31.683095798795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang