Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Hectorspruit

3.5 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Hectorspruit van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Hectorspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hectorspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hectorspruit akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hectorspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hectorspruit Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hectorspruit

Gecko Cottage is in Hectorspruit, 'n plaasdorpie tussen Kaapmuiden en Komatipoort aan die suidelike kant van die Krokodilrivier in Mpumalanga geleë. Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorgkothuise. Die hoofkothuis het...

10% af Laaste Kans!
VanafR1 100
R990
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hectorspruit

Buffalo Hotel is die oudste hotel in Mpumalanga se gewilde Wilde Grens-streek en dis in 1923 gebou. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na bekoring, rustigheid en 'n gerieflike ligging om die Laeveld en buu...

40% af Aanbod!
VanafR4 850
R2 910
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Hectorspruit

Buhala Lodge is 'n bekoorlike 5 ster-grasdaklodge wat in 'n koloniale styl getooi en op die suidelike oewer van die Krokodilrivier geleë is. Daar is oorgenoeg kuierplek op die stoep sodat gaste lekker kan ontspan e...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Hectorspruit

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Wild Frontier, Mpumalanga

Chama Game Lodge is in die pragtige Suid-Afrikaanse Laeveld tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga geleë. Die lodge is op 'n wildplaas wat die tuiste is van talle voël- en wildspesies, waar jy 'n persoonlike...

Vanaf
R2 360
per nag, vir 2 mense
Lodge in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Die Boulders Safari Lodge is in 'n 7000 hektaar privaat wildreservaat naby die N4 net 7,5 km van Malelane af en ook lekker naby die Krugerwildtuin se Malelane-ingang geleë. Die verblyf word in 26 standaard chalets...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mjejane Game Reserve, Mpumalanga

Ebony House is 'n selfsorg-lodge met slaapplek vir 8 gaste in die Mjejane Big 5-Wildreservaat. Die wildreservaat is op die oewer van die Krokodilrivier aan die suidekant van die bekende Krugerwildtuin. Dit is die id...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mjejane Game Reserve, Mpumalanga

Sweni Kruger Lodge Mjejane is in die Mjejane Privaat Wildreservaat, 2 km van Hectorspruit af. Die reservaat is aan die oewer van die Krokodilrivier en is een van Suid Afrika se topreservate en die enigste residensi...

Vanaf
R2 030
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Mjejane Bush Camp bied luukse bosveldverblyf aan die oewer van die Krokodilrivier. Dié 4000 hektaar-reservaat is in die Krugerwildtuin geleë en is die ideale basis vanwaar gaste die wildtuin kan verken. Daar is r...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mjejane Game Reserve, Mpumalanga

Mjejane Bush Camp River Lodge bied luukse verblyf in die bosveld aan die oewer van die Krokodilrivier. Die reservaat is 4000 ha groot en is aan die suidelike kant van die Krugerwildtuin geleë. Dit is dus die ideale...

10% af Aanbod!
VanafR5 500
R4 950
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Mjejane Game Reserve, Mpumalanga

Crocodile Bend is 'n selfsorg-lodge vir 10 gaste op die Mjejane Reservaat, net 60 minute se ry van Nelspruit se Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe af. Die reservaat bied 'n pragtige uitsig tot in die Krugerwil...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Hectorspruit

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mjejane Game Reserve, Mpumalanga

25 Fig Tree bied ’n rustige oord in die ongerepte bosveld van Marlothpark, ’n wildbewarea en vakansiedorp op die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dis ’n gewilde oornagplek vir toeriste wat na die Kruger...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Malelane, Mpumalanga

Beleef 'n sagte landing ... Die eienaars, Liam en Annatjie Mostert, die eienaars, het hul droom verwesenlik toe hulle "barnstorming" gemoderniseer het. Hierdie gastehuis wat volgens 'n lugvaart-tema ingerig is en g...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R855
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Malelane, Mpumalanga

Isimuku Cottages is in 'n veilige kompleks in die klein plaasdorp Malelane. Dié dorp is naby die Krugerwildtuin se hek en is ideaal vir dagbesoekers aan die park. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede. Dié...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Stoep At Amabush is in Marlothpark en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik vanaf winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die losstaande huis het lugversorgin...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Malelane, Mpumalanga

Slowveld Stay bied gerieflike en ten volle ingerigte verblyf in 'n sekuriteitskompleks 5 minute vanaf die Malelane-hek na die Krugerwildtuin. Die Malelane-streek is bekend vir suikerriet en toerisme en dit bied 'n r...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za