Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaas Paardebloem

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tonteldoosweg, Mapochsgronde 932, Roossenekal, 1066, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Plaas Paardebloem is net 13 km buite Roossenekal en bied gerieflike oornagverblyf op 'n stil en rustige plaas wat ideaal is vir paartjies, enkelreisigers en klein gesinne wat die gedruis van die stad wil ontsnap.

Gaste kan kies om in Cabin 1, Cabin 2 of Cabin 3 te bly. Elke eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Cabin 1 beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Cabin 2 is 'n oopplan-eenheid met 2 dubbelbeddens en 'n badkamer met 'n bad. Cabin 3 beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort.

Elke Cabin het 'n privaat badkamer met 'n bad of n stort, wasbak en toilet. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe met 'n yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware in die een eenheid. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike, vrystaande kombuis waar maaltye voorberei kan word. Elke eenheid het braaigeriewe en buitesitplek sodat gaste saans 'n skemerkelkie kan geniet en lekker buite kan ontspan.
Daar is ook 'n speelarea en 'n trampoline vir kinders om te geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 2 resensies vir Plaas Paardebloem
Netheid
3.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Albertus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 10

Ligging

  • Tonteldoosweg, Mapochsgronde 932, Roossenekal, 1066, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tonteldoosweg, Mapochsgronde 932, Roossenekal, 1066, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa11e3959eccfe20b6655c3cbde4af29d43a5125aec1ccff29a15650c221f4573f0a1e1d1a3bd15f420220f2ad6eca1db9088?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 Tonteldoos Road 932 Mapochsgronde 1066 Limpopo 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -25.242693294753 29.947445626075
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem