4 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plaas Windhoek, Kamieskroon, 8241, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Plaas Windhoek is 'n lieflike gastehuis op 'n plaas wat 5 km buite Kamieskroon geleë is en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.
Daar is 3 slaapkamers wat elkeen 'n gemaklike dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak het.
Elke kamer het ook sy eie ingang, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan by die gemeenskaplike braai-area ontspan en gesellig verkeer, of hulle kan die voetslaanroete verken wat met pragtige natuurskoon omring word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ana-maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Plaas Windhoek, Kamieskroon, 8241, Wes-Kaap
- Gaste dink Plaas Windhoek het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plaas Windhoek, Kamieskroon, 8241, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang