Plaashuis
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van N2 en St Francis-rylaan, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 000 per nag (plek vir 18)
Beskrywing
Plaashuis is 'n bekoorlike selfsorghuis op Mentors Country Estate in Jeffreysbaai. Dit is ook naby die N2-afdraai.
Hierdie moderne huis bied slaapplek aan 18 gaste en beskik oor 8 en suite-slaapkamers. Twee kamers het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die ander 6 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die ruim oopplan-leefarea het sitplek, 'n TV, kaggel, 'n etenstafel en kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n stoep met 'n uitsig oor die plaas en braaigeriewe.
Die hekke werk met 'n afstandbeheer en daar is elektriese heinings rondom die landgoed. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is 'n gemeenskaplike swembad, kinderspeelarea en plaasdiere.
Mentors Country Estate is 2,4 km vanaf Fountains Mall en 6,6 km vanaf Dolphin-strand. Jeffreys Bay Golf Club en Jeffrey's Bay Shell Museum is minder as 5 km vanaf die verblyf.
Slaapplek
’n Bespreking by Plaashuis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Lizel Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 170
Jaar gelys 14
Ligging
- Hoek van N2 en St Francis-rylaan, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Sonskynkus Oos-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van N2 en St Francis-rylaan, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom