- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plot 43, Knoppiesfontein, Deneysville, 1932, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Plaaswegbreek is op 'n kleinhoewe aan die buitewyke van Deneysville in die Noord-Vrystaat. Die verblyf bied 'n luilekker plaaswegbreek vir die gesin, maar is ook ideaal vir gaste wat net vinnig wil oornag. Ons is 2 km vanaf die dorpie Deneysville waar talle winkels, restaurante en ander geriewe te vinde is.
Daar is 2 selfsorg-eenhede, 'n kleiner eenheid genaamd die Cabin, en 'n karavaan.
Chalet 1 het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis het basiese selfsorggeriewe soos 'n gasstoof, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Chalet 2 het 'n dubbelbed en stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis het basiese selfsorggeriewe soos 'n gasstoof, yskassie, koffie, tee, breekware en eetgerei.
Die Cabin het 3 enkelbeddens en maak gebruik van 'n privaat ablusieblok. Dit het ook tee- en koffiemaakgeriewe, braaigeriewe en basiese breekware. Daar is ook 'n braai-area.
Die Karavaan het 'n dubbelbed, kombuis en toegang tot ablusiegeriewe. Daar is ook braaigeriewe.
Daar is braaigeriewe op die plaas, asook 'n heerlike boma-area waar gaste kan kuier.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie oopplan-slaaparea bied slaapplek vir tot 6 gaste en is ingerig met 6 enkelbeddens en bedkassies. 'n Koffiestasie is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde kombuis en ablusiegeriewe. Maaltye is beskikbaar by die mini-kroeg en restaurant op die perseel. Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Cabin het 3 enkelbeddens en maak gebruik van 'n privaat ablusieblok. Dit het ook tee- en koffiemaakgeriewe, braaigeriewe en basiese breekware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Chalet 1 het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis het basiese selfsorggeriewe soos 'n stoof, yskassie, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Chalet 2 het 'n dubbelbed en stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis het basiese selfsorggeriewe soos 'n stoof, yskassie, mikrogolf, koffie, tee, breekware en eetgerei. Daar is lugversorging.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Mara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Visarend - 6 sleeper
- Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
- Cabin
- Selfsorg
- Chalet 1
- Selfsorg
- Chalet 2