Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaatfontein Gasteplaas

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoegatpad, Kruidfontein, Prins Albert, 7630, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Plaatfontein Gasteplaas is 'n bekoorlike selfsorgkothuis, versteek in 'n vallei op 'n plaas in Prins Albert sowat 43 km vanaf Alexandria. Dit bied 'n intieme toevlugsoord aan 'n familie of 'n groep vriende wat op soek is na rus en vrede in 'n stil omgewing.

Hierdie lieflike verblyf bied slaapplek aan 11 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed en daar is 1 enkelbed en 'n stapelbed in die laaste slaapkamer. Gaste in hierdie slaapkamers deel 2 badkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste in die eetarea. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n ingeboude kaggel.

Die leefarea lei na 'n stoep en spog met asemrowende uitsigte van die berg en vallei. Gaste kan 'n al fresco-ete op die stoep geniet, om die braai kuier, piekniek hou in die tuin of bloot op die stoepmeubels in die son ontspan. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Plaatfontein Gasteplaas sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Seekoegatpad, Kruidfontein, Prins Albert, 7630, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaap Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoegatpad, Kruidfontein, Prins Albert, 7630, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebfc46ac85eaf1e30c0b3b65d45d495b9b8759a040015f4be921f1823a7541200830a9c7cc3cf8c2045381b032f5edb03cf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 11) Seekoegatpad Kruidfontein 7630 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.90419121191 22.084598543159
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem