10 gaste
4 slaapkamers
8 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 153 Magenta Drive, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Plan B is 'n selfsorg-vakansiehuis op 'n heuwel in Gxarha (Morganbaai) en bied lieflike uitsigte oor die strandmeer. Gxarha (Morganbaai) is minder as 100 km van Oos-Londen af en dit is aan Suid-Afrika se pragtige Wildekus geleë en spog met 'n lang strand, 'n veilige strandmeer waarin 'n mens kan swem en prentjiemooi seekranse.
Die huis bied slaapplek aan 8 tot 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n aparte toilet, 'n kombuis en 'n leefarea.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens en 4 kinderbeddens in die ander 2 kamers. Gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.
Die ruim oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, elektriese stoof en oond, yskas-vrieskas, kisvrieskas, eetgerei en breekware vir 12 gaste, potte, panne en basiese kookgerei toegerus.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met genoeg sitplek vir 10 tot 12 gaste. Dit lei na 'n beskutte stoep met 'n braai, tafel en stoele. Daar is parkeerplek agter 'n heining beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 153 Magenta Drive, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap
- Gaste dink Plan B het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
153 Magenta Drive, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang