Platinum Airport Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Mari-Linda J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Comfortable and welcoming. What an amazing place! It's comfortable and well kept. But what makes this such a unique and amazing place are the people. They are welcoming and will go the extra mile for you. It's like visiting your favourite family member. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netjies en lekker ontbyt. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Puleng M
1 nag
5.0
Okt 2025

Joyous. My stay was fine, no complaints. The room was clean with an air-conditioner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelita K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Aangenaam, gemaklik, gesellig. Die diens was puik en almal was baie gasvry. Kamers was baie mooi ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell M
1 nag
5.0
Jul 2025

Wil weer kom om dan te kuier. Groot dankie. Ek het min tyd hier spandeer omdat ek by 'n funksie by die lughawe betrokke was. Sal weer kom bly om die plek mooi te beloer. Bietjie raad, raak ontslae van plastiek plante in die badkamer. En ek sal onthou julle het nie 'n mikrogolf nie, maar die plek is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris W
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Vriendelike mense, skoon en netjiese verblyf. Ek sal Platinum Airport Lodge vir seker aanbeveel, ons het lekker gebly en is vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolinda P
1 nag
5.0
Jun 2025

Uitstekend! Baie lekker geslaap. Heerlike ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Platinum Airport Lodge
Baie dankie vir die wonderlike resensie! Ons waardeer dit baie. Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien. Beste groete, Dylon en die Platinum-span

Lizelle O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Veilig. Ons het heerlik geslaap in 'n netjiese kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Platinum Airport Lodge
Baie dankie vir julle ondersteuning! Ons hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete, Platinum span

Anita S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Goeie verblyf. Die eenheid was skoon en netjies, die tarief billik. Ons het heerlik gebly en sal definitief weer van Platinum Airport Lodge gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Platinum Airport Lodge
Baie dankie vir julle ondersteuning! Ons hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete, Platinum span

Rina F
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Amazing. Dit was skoon en netjies. Net 'n voorstel sal wees om water en melk in die yskas te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 61 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Navache Avenue, Cynthia Vale, Pretoria, 0110, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd07f1c33f696b1fd3d5dfe8ff31ada1153cadd33c93e5735c68ba9324206b12b200e6153b6a94d65a123db7ef470f1eb89b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 18 Navache Avenue Cynthia Vale 0110 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.649447683681 28.21991533041
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang