Plato Lodge
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Narries-plaas, Daberas 7, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Plato Lodge is 'n luukse lodge in Augrabies en dit is die perfekte plekkie om te kom rus en na die sterre te kyk. Dit is ongeveer 40 km vanaf Augrabies Nasionale Park en dit is op pad na die pragtige blomme in Namakwaland. Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad na die instansie lei wat geskik is vir lae-grondvryvoertuie.
Daar is 5 dubbelkamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, yskassie en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort, toilet en wasbak. Daar is ook kamers met 2 enkelbeddens. Geriewe in die kamers sluit 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Elke kamer het 'n balkon wat oor die plato en berge uitkyk. Die lodge is omgewingsvriendelik en gebruik slegs sonkrag. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Daar is 'n paar bergfietsryroetes, insluitende die groen roete (5 km), die gevorderde rooi roete (11 km), die wit roete (16 km), die beginners- en gevorderde bruin roete (21 km) en die ekstra gevorderde swart roete (11 km).
Ander doendinge sluit voetslaanroetes, foto's neem, eko-ritte, visvang en swem in die Oranjerivier en voëlkyk in. Daar is nie 'n swembad nie.
Plato Lodge is die ideale bestemming vir kunsvlieghengel. Bote kan by die lodge gehuur word en vir aasvisvang kan stokke en hakies ook gehuur word. Gaste moet hul eie aas saambring. Vir die kunsvlieghengel moet gaste asb. hul eie stokke saambring.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 62
Jare op LekkeSlaap 10
Ligging
- Narries-plaas, Daberas 7, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
- Gaste dink Plato Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Benede Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Narries-plaas, Daberas 7, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom