Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Playa Del Mar 10

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R600 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat dit streng verbode is om binne die eenheid te rook. Die instansie is nie geskik vir partytjies, studentegroepe, of hane- en hennepartytjes nie.

Daar is streng geraasbeleide en gaste moet asb. die ander inwoners in die area in ag neem deur nie geraas te maak nie. Neem asb. kennis dat gaste gevra kan word om die perseel dadelik te verlaat indien hulle nie die reëls nakom nie.

Die terugbetaalbare breekskadedeposito word saam met die balansbetaling vir die bespreking gehef. Dit moet aan die agentskap betaal word. Hulle sal 'n e-pos stuur met inligting rakende die finalisering van die bespreking.

Breekskadedeposito's is terugbetaalbaar, mits die inspeksie wys dat alles in orde is na die gaste se vertrek.
Alle terugbetalings gedurende die buiteseisoen en spitsseisoen sal sowat 2 weke, 14 dae, na die uitklokdatum plaasvind.
All spitsseisoen-terugbetalings sal 1 maand na die uitklokdatum terugbetaal word.

Betaalbepalings:
Die betalings moet as volg geskied:
Indien die inklokdatum oor minder as 'n maand is, moet die balansbetaling onmiddellik betaal word.
Indien die inklokdatum oor meer as 'n maand is, moet die balansbetaling 1 maand voor die inklokdatum betaal word.

Betaalmetodes wat vir balansbetalings aanvaar word:
Ongelukkig word geen tjeks en/of tjekdeposito's aanvaar nie.
Slegs EFT-betalings word aanvaar.
Kontantbetalings en/of deposito's word aanvaar, maar 'n kontantdepositofooi word per deposito gehef en sal van jou breekskadedeposito afgetrek word voor dit terugbetaal word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R610
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R610
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R610
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Playa Del Mar A, Manaba Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANEccIy8gmRnSUpd6dye8QnY7uobcW33mZc17so3ZezDWjvvoE2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 14 Collison Street Manaba beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -30.853647 30.381567