Pleasant Stay Nr 1
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 2638, Sunbay, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Pleasant Stay Nr 1 is in Sun Bay in Hentiesbaai geleë en dit bied gehalte-vakansieverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie plaaslike besienswaardighede, winkels en restaurante en dis die ideale plek waarvandaan gaste die Skedelkus kan verken.
Die huis het 3 slaapkamers en 2 volledige badkamers. Al die slaapkamers is op die eerste verdieping en die kombuis en leefarea is op die grondvloer. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en hulle deel die tweede badkamer. Die kamers het elkeen 2 bedkassies, 2 stoele en ingeboude kaste.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, 'n vierplaatgasstoof, elektriese braaipan, eetgerei en breekware vir 6 gaste.
Daar is 'n leefarea met 'n sitkamer met 'n platskerm-TV, DStv en gemaklike sitplek.
Elke woonstel het sy eie binnehof, buitestort en 'n groot enkel-toesluitmotorhuis.
Die motorhuis is 8 m lank en daar is 'n vrieskas en 'n wasmasjien. 'n Ekstra oop parkeerplek is vir gaste wat met 2 voertuie reis beskikbaar en dit moet vooraf gereël word.
Slaapplek
’n Bespreking by Pleasant Stay Nr 1 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Ligging
- Erf 2638, Sunbay, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Gaste dink Pleasant Stay Nr 1 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hentiesbaai Erongo Namibië
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 2638, Sunbay, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom