Pleasant Stay Nr 2
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 2638, Sonbaai, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Pleasant Stay Nr 2 is in Sonbaai, Hentiesbaai geleë. Dié gehalte-verblyf is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby talle plaaslike besienswaardighede, winkels en restaurante. Dis die ideale plek om die Skedelkus te verken.
Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Alle slaapkamers is op die eerste verdieping. Die kombuis en leefkamer op die onderste verdieping. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer. Die kamers het 2 bedkassies, 2 stoele en ingeboude kaste.
Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaat-gasstoof, elektriese braaipan, en eetgerei en breekware vir 6 gaste.
Die sitkamer is in die leefarea en het 'n platskerm-TV (49”), DStv en gemaklike sitplek.
Elke woonstel het sy eie binnehof, buitestort en ruim enkel-toesluitmotorhuis.
Die motorhuis is 8 meter lank, en daar's 'n vrieskas en wasmasjien. 'n Ekstra oop-motorhuis is beskikbaar vir gaste indien dit vooraf gereël word.
Slaapplek
’n Bespreking by Pleasant Stay Nr 2 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 23
Jaar gelys 6
Ligging
- Erf 2638, Sonbaai, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Gaste dink Pleasant Stay Nr 2 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Hentiesbaai Erongo Namibië
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 2638, Sonbaai, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom