6 gaste
3 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Erf 2638, Sun Bay, Hentiesbaai, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Pleasant Stay Nr 2 is geleë in Sun Bay, Hentiesbaai, en bied gehalte-vakansieverblyf, geskik vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie plaaslike besienswaardighede, winkels en restaurante en is 'n ideale ligging vanwaar die Skedelkus verken kan word.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en beskik ook oor 2 volledige badkamers met 'n bad en 'n stort. Al die slaapkamers is op die eerste verdieping geleë. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer. Die kamers beskik oor 2 bedkassies, 2 stoele en ingeboude kaste.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, 'n 4-plaat gasstoof, 'n elektriese braaipan, eetgerei en breekware vir 6 persone.
In die leefarea is daar gemaklike sitplek met 'n 49-duim TV met volledige DStv. Wi-Fi-verbinding met Google TV (Netflix, DStv-stroom) is beskikbaar. Gaste sal met hul eie besonderhede moet aanmeld.
Elke woonstel het sy eie binnehof, buitestort en ruim, toesluitbare enkelmotorhuis.
Die motorhuis is agt meter lank en toegerus met 'n vrieskas en wasmasjien. 'n Bykomende oop parkeerplek is beskikbaar vir gaste wat met meer as 1 voertuig reis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 32
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Erf 2638, Sun Bay, Hentiesbaai, Erongo
- Gaste dink Pleasant Stay Nr 2 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Erf 2638, Sun Bay, Hentiesbaai, Erongo
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang