LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Plekkie Byri See | LekkeSlaap
+34

Plekkie Byri See

Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vanaf 1 Des 2021 tot 31 Jan 2022.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sceptre-singel, Bloubergrand, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R595 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Plekkie Byri See is in Table View in Kaapstad geleë. Die goue strande van Bloubergstrand is slegs 400 m weg en perfek vir watersportsoorte soos vlieërbranderry. Ander doendinge in die omgewing sluit vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies doen en uiteet in.

Dié woonstel is op die eienaar se perseel en het slaapplek vir 2 gaste. Daar is 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die kombuisie is met 'n oondjie, tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Let wel dat daar nie 'n kraan nie, maar daar is plek om breekware af te spoel. Die eetarea het sitplek vir 2 mense. Daar is ook lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met DStv Premium, bordspeletjies en 'n boekrak met boeke.

Die leefarea en slaapkamer lei na 'n stoep met sitplek, braaigeriewe en 'n swembad vir die eksklusiewe gebruik van die 2 gaste by Plekkei Byri See. Let wel dat die eienaar 2 honde het, maar dat hulle toegemaak sal word indien nodig.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die MyCiTi-bushalte, die Bayside Mall, en die Blaauwberg Netcare Hospitaal in.

Slaapplek

’n Bespreking by Plekkie Byri See sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Plekkie Byri See
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Sceptre-singel, Bloubergrand, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plekkie Byri See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sceptre-singel, Bloubergrand, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43fed26d55a32c642239e426dcd513deeb983549ead981aaef4839d6ba18efe41e21e6755d8b652f849b092b9ed2bda89174?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595  per nag(plek vir 2) 25 5 1 5 Sceptre Crescent Bloubergrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 11:00 -33.827150161443 18.485065530059
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!