Plettenberg Bay Game Reserve

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Plettenberg Bay Game Reserve bied Groot 5-safari's en is ideaal geleë langs die gesogte Tuinroete. Dit is 'n rustieke gesinswegbreek of 'n plattelandse Afrika-toevlugsoord.

Daar is verskeie verblyfopsies om van te kies. Die hoof-verblyf bied B&B, selfsorg en aandete met 'n begeleide wildrit. Daar is ook verskeie gesinseenhede.

Gaste kan die magiese bosveld ervaar met 'n 2 uur lange wildrit of 'n 2 uur lange perdry-safari op die 2 200 ha-reservaat in die voorheuwels van die Tsitsikamma-berge. Ons ervare veldwagters is altyd gretig om kennis mee te deel oor die wild wat gewaar word, wat bydra tot 'n verrykende ondervinding vir gaste.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Plettenberg Bay Game Reserve gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 180 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za