+134

Plettenvale Wines

Selfsorg
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robberg Road, Roodefontein Farm 440 Portion 88, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 470 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Plettenvale Wines bied gemaklike oornag- en selfsorgverblyf tussen die wingerde net buite die kusdorp Plettenbergbaai, wat dit 'n ideale keuse maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Hierdie gastehuis beskik oor 3 pragtig ingerigte kothuise, elk met 'n volledig toegeruste kombuis, stylvolle meubels, gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en 'n privaat ingang. Elke kothuis het ook 'n privaat patio waar gaste in die rustige omgewing kan ontspan of 'n glas wyn kan geniet terwyl die son oor die wingerde sak. Daar is ook 2 bykomende kamers, nie-selfsorg opsies, elk elegant gemeubileer met 'n stylvolle badkamer en 'n privaat patio wat skilderagtige uitsigte oor die vallei bied.

Die rustige omgewing bied die perfekte omgewing vir ontspanning, terwyl gaste ook voordeel kan trek uit wingerdtoere en privaat proeë. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is staptoere, wynproeë, verskeie restaurante en staproetes alles binne maklike bereik. Met jou voertuig veilig geparkeer, wag 'n rustige nagrus in Plettenbergbaai.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Henry S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal my eerste keuse in Plett wees. Ja beslis, eienaar was baie behulpsaam, ligging tussen die wingerde is pragtig, sekuriteit is uitstekend. Houtstofi...
Sien meer
Nov 2025
Hendrik L
5.0
Luukse blyplek. Baie mooi. Die plek was asemrowend, die stilte, uitsig en privaatheid was alles so perfek. Al was ek op besigheid, het dit gevoel of e...
Sien meer
Okt 2025
Annamarie M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Die mooiste blyplek met soveel ekstras! Fantastiese gasvryheid, en wonderlike uitsigte oor die berge en die see. 'n Definitiewe weer!
Okt 2025
Heather H
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. We had a wonderful stay. Accomodation was beautiful, and the view from our chalet was amazing. Dirk was very friendly and ac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Renate N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasies - 10 uit 10. Ons het baie lekker gebly. Dit was uit die boonste rakke.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dirk Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Robberg Road, Roodefontein Farm 440 Portion 88, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plettenvale Wines het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 470
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 470
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robberg Road, Roodefontein Farm 440 Portion 88, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabe2f33f03690ba02f26839c478d5166321788e4fdf0ec5e0d7ff1a7636719336fae8c019e56e15751d21dc6726b1fae7dea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Robberg Road Roodefontein Farm 440 Portion 88 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.084110294882 23.318796285879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang