Plumtree Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat 149, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Plumtree Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in die historiese dorp Paarl.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders of 4 volwassenes vir kort verblyf en het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 2 driekwartbeddens en daar is nog 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis het alle nodige selfsorggeriewe soos 'n oond en stoof, mikrogolf en ketel.
Die leefarea lei na 'n privaat stoep met 'n braaiplek. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is parkeerplek vir 1 voertuig. Ons is naby restaurante, winkels en gewilde skole in die hoofstraat.
Plumtree Cottage is 2 tot 5 km vanaf die KWV Wine Emporium, gholf- en wynlandgoedere en 'n rits ander wynproelokale in dié deel van die Kaapse Wynlande.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Surene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Hoofstraat 149, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Plumtree Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat 149, Paarl, 7646, Wes-Kaap