LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pluvio Guesthouse | LekkeSlaap
+31

Pluvio Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterstraat 13, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Pluvio Guesthouse is in die hartjie van Parys geleë en is stapafstand vanaf die Vaalrivier. Pluvio Guesthouse bied gerieflike verblyf in 7 gastekamers.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar. 'n Tradisionele plaasontbyt word in die eetkamer bedien en is teen 'n ekstra fooi van R100 per persoon beskikbaar. Middag- en aandete is op versoek beskikbaar. Daar is ook veilige parkeerplek en maklike toegang vanaf die hoofpad.

Pluvio Guesthouse is sowat 'n uur se ry vanaf Johannesburg. Doendinge in Parys sluit gholf, abseil, 4x4-roetes, bessiepluk, voëlkyk, kunsvlieghengel, voetslaan, verfbal en riviervlotvaart in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 10 resensies vir Pluvio Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Waterstraat 13, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Pluvio Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterstraat 13, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54f79f670b05484bbfba74655d5172e97351d413693915382c7323eaa43b8d98dbb43ba08d74b2182b400e61257e87ecd245?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 13 Water Street Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.897219290964 27.458548843861
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!