LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Polo Guest House | LekkeSlaap
+36

Polo Guest House

5 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Polo Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ronel M - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M
Besigheidsreis

Soos altyd - perfek.

Daar is ontsaglik baie aandag aan detail gegee - van die heerlike sop tot die warmwatersak vir die koue. Baie mooi, skoon en veilig!

Mariette S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens

Baie netjiese, vriendelike gastehuis. Beveel beslis aan.

Margaret D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret D
Besigheidsreis

Baie gerieflik en alles wat mens nodig het vir 'n besigheidsbesoek.

Baie skoon en gerieflik. Het baie veilig en welkom gevoel en sal vir seker weer daar oornag.

Ronel G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G
Gesin met tieners

Netjiese, stylvolle, ruim kamers.

Dit was voorwaar die moeite werd. Ruim en gemaklik. Het heerlik geslaap.

Polo Guest House's terugvoer

Baie dankie vir hierdie goeie verwysing, ons waardeer dit baie.

Polo Guest House
Louis B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Besigheidsreis

Die verblyf was heerlik en baie gemaklik.

Fantastiese kliëntediens, pragtige en gemaklike kamers.

Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensatiestraat 30A, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkZDU1NDZjLTZkYmUtNDQ3ZS04YTU1LTFmN2RhYTZlMjc3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 30 A Compensatie Street Polokwane 0699 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.912760694527 29.463173499475
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!