Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pomme House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzee-straat 77, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pomme House is 'n bekoorlike woonstel wat deel is van 'n familie se erfenishuis in Middelburg, 'n dorpie in die Karoo. Dit is die ideale oornagverblyf vir gaste wat tussen Gauteng en die Wes-Kaap reis.

Hierdie eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n privaat ingang en parkeerplek. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie spog met 'n binnebraai-area wat ook as 'n kaggel dien. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof en mikrogolf toegerus. Gratis WiFi en 'n TV is beskikbaar.

Die woonstel is sentraal geleë en is naby besienswaardighede an aktiwiteite. Gaste kan hulself in die plaaslike kultuur verdiep, geskiedkundige areas verken of die Karoo se prentjiemooi landskappe inneem.

Slaapplek

’n Bespreking by Pomme House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Pomme House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 5

Ligging

  • Coetzee-straat 77, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Pomme House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzee-straat 77, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c4e9bcef47361ac7a904bbd21fea7e73721254c74c7e1dd0b190de4a1a2c0eec34741a2febe9ba89f2e465e63e1fe42f089?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 77 Coetzee Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.495665289429 24.999588332509
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem