LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pomona Farm House | LekkeSlaap
+16

Pomona Farm House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pomona-plaas, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 430 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Pomona Farm House is op 'n protea- en vrugteplaas hoog op die Piketberge 16 km buite die bekoorlike plaasdorpie Piketberg geleë.

Die plaashuis bied 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n volledig toegeruste kombuis. Die eerste en tweede kamers het elkeen 1 koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens wat ook opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Twee badkamers word gedeel en het 'n bad of stort, en die derde badkamer is en suite.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, koffiemasjien en kookgerei. Ekstra geriewe sluit 'n braai-area,, kaggel, lugversorging en parkeerplek op die perseel in. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix, Showmax en DStv, maar gaste moet met hul eie profiel inteken.

Gaste kan heerlik op die plaas swem, baarsvisvang of bergfietsry, of sommer net in die omgewing gaan voetslaan, wynproe of gholfspeel.

Slaapplek

’n Bespreking by Pomona Farm House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbedjie
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Pomona Farm House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Pomona-plaas, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pomona Farm House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Kaap
Vanaf R4 430
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R4 430
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pomona-plaas, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmYzhhYTgxLWNlNDEtNGQ2OS04NjhlLTQ1NmU2MzI4ZjljMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 430  per nag (vir 8 persone) 1 5 1 5 Pomona Farm Piketberg 7320 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.808333333333 18.738888888889
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!