Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pomona Farm House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Pomona Farm House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Bruce C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Loved the homeliness and feel of the house and especially appreciated the flowers we could take home after.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, uitsig mooi en natuurskoon.

Heerlik stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing met fantastiese uitsig.

Goed toegeruste huis in 'n pragtige omgewing, sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanica Claudia F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanica Claudia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n naweek wegbreek gesoek en Pomona Farm House was die plek. Sal beslis.

Het lekker gebly, goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M
Saam met vriende

Fabulous.

Extremely comfortable and well appointed. Peaceful with a wonderful view. Could not have asked for anything more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A blissful retreat: unforgettable!

Our weekend spent at Pomona Farm House exceeded all our expectations. The cottage itself provided a perfect blend of comfort and charm. The hosts' attention to detail and genuine care created an atmosphere that instantly felt like home away from home. Our only regret? Not extending our stay. The allure of the surroundings, coupled with the inviting ambiance, made it difficult to bid farewell. Whether you're seeking a tranquil retreat or a romantic getaway, Pomona Farm House is a hidden gem that deserves every bit of attention it can get. Don't miss the chance to experience this enchanting escape – you won't be disappointed!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa A

Wonderful hospitality, beautiful location.

Fantastic location and accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike plaashuis met pragtige blomme en 'n asemrowende uitsig.

Pomona Farm House is een van ons gunsteling plekkies by verre. Hulle het moeite gedoen om ons welkom te laat voel met blomme van die plaas en 'n goed toegeruste huis met 'n kol-kol warm bad. Dit is die klein goedjies wat saak maak, soos die beskuit in die beskuitblik en die hout wat klaar gepak is vir die kaggel, braai en warm bad. Ons het lekker gaan stap op die plaas en die blomme bewonder. Jammer ons kon net 'n vinnige naweek bly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N

What a wonderful stay in an idyllic setting!

The owner was very accommodating to help with special arrangements prior to our arrival. They really have everything one needs already there for one's stay. Just need to bring with food and clothes. Beautiful proteas and other fynbos being farmed and a hiking trail through the wild fynbos on the farm. The communication before our arrival was great and we were made to feel very welcome from the start. They even left us a gift of flowers. It was a magical breakaway and we can't wait to return.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, vacation with spectacular views, every trail leads to beautiful surroundings.

The host is absolutely friendly and gives you all the required information for a peaceful stay. The farm staff are friendly as well. My wife and I had a lovely stay and even extended it while there. Awesome facility, with spectacular views, lovely hiking trails, and a nice fire warmed hot tub to rest the muscles after the long walks, friendly people and the host is absolutely great.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize Mare D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize Mare D
Gesin met klein kinders

Dit was 'n wonderlike wegbreek. Die huis is baie goed toegerus, jy hoef net klere en kos te vat.

Pragtige uitsig en so rustig. Die eienaar het uit sy pad uitgegaan om alles reg te hê. Daar was oorgenoeg hout, ons kon die hele naweek voor die kaggel sit. Ons is ook bederf met pragtige proteas in die huis wat ons kon huistoe vat. Daar was selfs speelgoed en boekies vir my twee klein dogtertjies, asook 'n kas vol bordspeletjies. Ons kon ook vinnig 'n dip vang in die KolKol-warmbad toe die weer dit toelaat, lieflik. Sal regtig hierdie plek aanbeveel en weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tienike V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienike V

Idillies en 'n wegbreek van realiteit is geen cliché.

Wat 'n ongelooflike onherroeplike ervaring. Daar is min dinge wat so na aan die hart lê soos n warm bad, 'n kaggel en 'n uitsig wat jou letterlik en figuurlik tussen die wolke laat. My hart het met 'n talm en uitgeruste genot verlaat. Met die herhinnering van 'n wonderlike rus agter my kon ek 'n geskenk van die mooiste wit proteas wat vir my agtergelaat is, neem en my appels inpak vir my hike in Piketberg. Dit was waarlik wonderlik. Dankie vir hierdie genadetyd.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

We had the pleasure of staying at Pomona for 3 days for our wedding anniversary and this was so amazing! I've never experienced a stay like this! This house has everything you can think of, even a washing machine, tumble dryer, dishwasher, board games and enough wood to last a lifetime! You literally just need your food and clothes. The host was so friendly and very informative and sent us all information before hand even info about the farmers market. I would definitely recommend and definitely return it! Thank you to Rob and Mary!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esta V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta V
Gesin met klein kinders

Wat 'n heerlike naweek weg!

Mac, die 'perd', was altyd reg vir 'n stappie en het die kinders so mooi opgepas! Huis het alles gehad wat ons kon benodig - skottelgoedwasser is 'n groot pluspunt! Genoeg hout om heeldag vuur te maak (binne of buite) en kerk saam die plaasmense was 'n hoogtepunt. Volg wel Rob se aanwysings!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustig met fantastiese uitsig.

Ideaal vir familie kuierplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Org V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Org V
Gesin met tieners

Perfekte naweekwegbreek.

Pomona Farm House is die perfekte naweek (of langer) wegbreek naby aan die Paarl en Kaapstad. Regte ou plaashuis gevoel, maar met absoluut al die geriewe wat mens voor kan vra. Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is 'n absolute bonus, maar baie bly om dit daar te sien. Kombuis is toegerus met die beste toebehore. Ordentlike dunrand wynglase! Bonus punte! Kaggel in die leefarea was 'n wenner. Die ster van die naweek was die buite "wood-fired hottub". Pragtige uitsig oor die proteaplaas. Lekker stapplek op die plaas en die omliggende omgewing bied fantastiese bergfietsroetes. Die gasheer, Rob, was altyd beskikbaar vir hulp en bystand. Die kersie op die koek was dat ons al die bosse proteas in die huis kon saamvat toe ons uitklok. Een van die beste naweekwegbreke ooit!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ralston L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralston L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Truly peaceful. Pleasant stay and break away from the city.

The stay was truly amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Candice T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Good place to unwind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelius V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius V
Gesin met tieners

'n Stukkie paradys halfpad na die hemel.

Van die oomblik dat jy instap by die voordeur van hierdie ruim plaashuis, voel jy sommer tuis. Alles wat jy nodig het is daar, van bordspeletjies tot braaihout. Die kaggel, warmbad, uitsig van die voorstoep, staproete, daar is te veel hoogtepunte om te noem. Volgende keer bring ons al ons vriende saam om die huis vol te maak.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laremy L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laremy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid op lekker plaas.

Alles wat jy nodig het vir lekker wegbreek van die besig lewe. Lekker visgevang, rondgestap en Kolkol-houtvuurwarmbad was 'n wenner. Sou net voorstel om omskakelingsisteem in te sit vir beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel K
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Pomona Farmhouse is 'n juweel van 'n plek wat ons ontdek het op die berg, buite Piketberg. Die rit teen die mooi pas op was klaar 'n aanduiding dat iets besonders op ons wag. Wonderlike, ruim en veilige verblyf, met alles wat 'n mens nodig het, en meer! Toe ons daar aankom is 'n kaggel dadelik vir ons aangesteek. Hoe gasvry is dit ook nie dat elke kamer se verwarmer vir ons aangeskakel is nie. Buite was die Jacuzzi reeds vir ons gestook, en ons kon later heerlik daarin sit en die natuurskoon geniet. Die stappaadjies teen die koppies uit, en tussen die pragtige, en netjiese proteaboorde, was ook 'n besondere ervaring. Hier vind 'n mens werklik rus vir jou siel! As jy dus 'n plek soek weg van jou huis, en wat soos "huis" voel, is Pomona Farmhouse die perfekte keuse!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B
Gesin met klein kinders

Ons as gesin het dit terdeë geniet en sal beslis weer gaan wanneer die geleentheid hom voordoen.

Ons het baie veilig en privaat gevoel met voldoende inligting i.v.m. alle bedrywighede en besonderhede sou ons hulp nodig he. Daar was absoluut 'n tekort van niks en die werkers was almal baie vriendelik en behulpsaam. Pomona Farm House is die plek om te gaan indien jy rus en stilte nodig het. Wens julle alle sukses toe vir hierdie projek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorinda B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda B

Heerlik ontspan op hierdie pragtige plaas.

Heerlik familie-wegbreek op hierdie pragtige plaas. Rob is 'n wonderlike gasheer - het ons werklik welkom laat voel. "Hot tub" en ons vriendelike kuiergas, Mac (Great Dane) het die kinders besig gehou. Alles waarvoor ons gehoop het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Larrique-john J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larrique-john J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Tranquil and highly recommended if you want to break away from the city life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Henry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek is eintlik vir families en vriende.

Te groot vir 2 persone. Bietjie onvelig gevoel omdat die huis groot is maar omdat dit 'n werkende plaas is kan almal daar rondloop tot by die huis ook. Sekuriteitlig het heeltyd aangegaan waar ons die kar parkeer het en ek was nie seker wat aangaan nie. Maar die gasheer was baie gaaf en tegemoetkomend al het ons die 2 nagte na 1 laat verander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathalie W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nathalie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, what a peaceful, gorgeous stay. Loved all the extra's like the plentiful firewood, proteas, coffee, tea, sugar, rusks etc etc. The Kol Kol was the cherry on the top. Will definitely be back.! Thank you Rob and Mary for your kind hospitality!

This was the first time that I'd booked on the webpage after a friend mentioned how easy it was. Normally I use Booking.com and Air BnB but I was blown away by the efficient and friendly webpage consultant. Thank you, it was seamless and that's what we're always looking for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic weekend

We really enjoyed our stay at Pomona Farm House. The host welcomed us on arrival and was very friendly. The house was really clean and had everything we could've needed. We liked the working farm environment and managed to do a nice walk around the farm. There's also a cycling and 4x4 route. The hot tub was absolutely amazing. Would definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie D
Saam met vriende

Very enjoyable.

Very interesting on a dynamic flower farm. Piketberg Mountain, with unique fynbos and great views is a real discovery to which we will definitely return. The owners are very helpful and knowledgeable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandy F - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy F
Saam met vriende

Rustig en asemrowend.

Het 'n wonderlike tydjie gehad. Plekkie waar jy kan gaan en net die natuur en stilte geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R11 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R11 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R11 900
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pomona-plaas, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5ad9b4a219ba25e95a00437a14a1cc99b0a79ac157ff37e3eae8f5242f9a51fe81361963af564ae80ca7066117eff11e317?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 900 per nag, vir 8 mense 29 5 1 5 Pomona Farm Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.808333333333 18.738888888889
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem