8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Pomona Farm, Piketberg, 7320, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Pomona Farm House is op 'n protea- en vrugteplaas hoog op die Piketberge 16 km buite die bekoorlike plaasdorpie Piketberg geleë.
Die plaashuis bied 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n volledig toegeruste kombuis. Die eerste en tweede kamers het elkeen 1 koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens wat ook opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Twee badkamers word gedeel en het 'n bad of stort, en die derde badkamer is en suite.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, koffiemasjien en kookgerei. Ekstra geriewe sluit 'n braai-area,, kaggel, lugversorging en parkeerplek op die perseel in. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix, Showmax en DStv, maar gaste moet met hul eie profiel inteken. Daar is ook ’n Kol Kol-warmbad.
Gaste kan heerlik op die plaas swem, baarsvisvang of bergfietsry, of sommer net in die omgewing gaan voetslaan, wynproe of gholfspeel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Robert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Pomona Farm, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Gaste dink Pomona Farm House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Pomona Farm, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang