LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pongola Self-catering Units | LekkeSlaap
+18

Pongola Self-catering Units

3 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Mielie-straat 18, Pongola, KwaZulu-Natal, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R755 R680 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Pongola bied verblyf aan in 'n versameling huislike, ruim eenhede. Pongola is veral bekend vir tiervisvang, sy oase-agtige gevoel, die ongelooflike uitsigte op Lebombo, wildkyk, voëlkyk, smullekker mango's, sitrus, lietsjies, golwende heuwels vol suikerriet en natuurlik die lekker, warm weer!

Verblyf word aangebied in 8 eenhede. Elkeen het sy eie ingang, 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is volledig toegerus met 'n yskas, 'n stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Lugversorging en 'n leefarea met 'n TV met sekere DStv-kanale is ook beskikbaar.

Elke eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Linne en handdoeke word voorsien. Ons voorsien ook tee, koffie en suiker.

Die eenhede en die leefarea word eenmaal per dag skoongemaak en skottelgoed sal gewas word. Aandete en ontbyt is ook 'n opsie. Alle maaltye word met 'n glimlag by jou eenheid afgelewer.

Kom bring tyd by ons deur en besoek Jozini-meer vir tiervisvang en wildkyk, gaan roei met 'n kajak op die Phongolo-vloedvlakte of gaan verken Kosibaai en die skilderagtige Bhanga Nek-strand. Vir 'n daguitstappie kan jy vir die olifante in Mkuze gaan kuier - dis so 92 km weg en dis 'n absolute moet! Dit is so spesiaal om vir Rambo, Rachel en Jabulani, ons mensgewoond olifante, te ontmoet en hulle stories te hoor.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Pongola Self-catering Units
Netheid
4.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Jan Mielie-straat 18, Pongola, KwaZulu-Natal, 3170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pongola Self-catering Units het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R755
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
was R755
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Mielie-straat 18, Pongola, KwaZulu-Natal, 3170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlZDcwMjdmLWIyMzctNDljMy1iZGU0LTRiMDM0YmZlMWMwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R755, nou Vanaf R680  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 18 Jan Mielie street Pongola 3170 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -27.377017 31.60978
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!