6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 18 Poole Street, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Poolestreet 18 is 'n pragtige, moderne selfsorghuis in L'Agulhas en spog met 'n pragtige uitsig op die omliggende berge en oor die see in die verte.
Hierdie luukse huis bied slaapplek aan 6 en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die tweede badkamer.
Die hoofleefarea is oopplan en het 'n kombuis, sitarea en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien tot gaste se beskikking.
Die kombuis lei na die sitarea waar gaste 'n gemaklike rusbank, 'n TV met DStv sal kry, gaste moet net hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Die eetarea het 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet terwyl hulle braai, en deur die skuifdeure is 'n groot balkon waar gaste die uitsig kan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Sanelle Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 78
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 18 Poole Street, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Poolestreet 18 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Poole Street, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang