LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Poplar Guesthouse | LekkeSlaap
+44

Poplar Guesthouse

8 resensies
Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besterstraat 57, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Geen kinders onder 4
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Poplar Guesthouse bied basiese verblyf in Ficksburg se middedorp wat dit die ideale basis maak om die dorp te verken. Ficksburg is in die prentjiemooi Oos-Vrystaat geleë en skuil in die voorheuwels van die Imperaniberg.

Poplar Guesthouse bied verblyf in 7 kamers met slaapplek vir tot 16 gaste. Elke gastekamer het 'n gemaklike bed en 'n TV met OpenView-kanale. Die kamers kan as dubbel- of enkelkamers bespreek word. Kamer 1, 2 en 3 deel 'n gemeenskaplike badkamer, terwyl Kamers 4 en 5 'n badkamer in die gang deel. Kamer 6 en 9 is die enigste kamers met privaat badkamers. Daar is veilige parkeerplek en gratis WiFi.

Daar is 'n hele paar restaurante, koffiewinkels en kafees om te besoek en daar is die geleentheid vir hengel, wildritte en bergfietsry in die omtrek. Poplar Guest House het sy eie water wat deur 'n boorgat voorsien word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2 uit 5van 8 resensies vir Poplar Guesthouse
Netheid
1.9/5
Diens
2.1/5
Ligging
2.3/5
Veiligheid
2.4/5
Waarde vir geld
1.3/5

Ligging

  • Besterstraat 57, Ficksburg, 9730, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besterstraat 57, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Geen kinders onder 4
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy34dyr7siQ7Tq4Nea5BzCqBc1ksvFKn8FXZks9njvYw216e8Eo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 2 57 Bester Street Ficksburg 9730 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.875762871548 27.882131027116
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!