10% af Kry 10% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Greyton Akkommodasie by Poplier Huis | LekkeSlaap
+28
+28

Poplier Huis

2 resensies
Selfsorg
  • Op die Nippertjie-aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R2 700 R2 430 per nag (vir 8 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 17, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2

Beskrywing

Poplier Huis bied verblyf in die Overberg dorpie Greyton, aan die voet van die pragtige Riversonderend Berg Natuurreservaat.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die eerste 2 slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, en die ander 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 10 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n platskerm-TV met DStv en 'n kaggel.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Die stoep bied 'n uitsig oor die groot omheinde tuin.

Daar is parkeerplek op die perseel vir 3 voertuie en daar is plek vir fietse in die motorhuis.

Die naam van die huis is afgelei van die huis se kenmerkende soliede populier houtbalke wat gebruik is om die plafon te bou. Daar is 'n ingeboude trap wat na die boonste verdieping lei.

Slaapplek

’n Bespreking by Poplier Huis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Poplier Huis
Netheid
3.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Buitekantstraat 17, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Poplier Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 700
Vanaf R2 430
per nag (vir 8 persone)
was R2 700
Vanaf R2 430
per nag (vir 8 persone)
was R2 700
Vanaf R2 430
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 17, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq6I713lD803koI2iqamOnwWi1XeDXJHYuCr67fsIHq2ViOZ4wO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 700, nou Vanaf R2 430  per nag (vir 8 persone) 2 5 1 5 17 Buitekant Street Greyton 7233 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.054975766859 19.604494486262
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za