+56

Port Owen Marina - Starlight 23

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen Drive, Port Owen Marina, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 610 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Port Owen Marina - Starlight 23 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige landgoed, reg aan die oewer van die Bergrivier in die Port Owen Marina. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan Velddrif.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en 1 badkamer. Die slaapkamerarea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat balkon met 'n braai, 'n buite-eetarea en ongerepte uitsigte oor die marina geniet, asook direkte toegang tot die marina via 'n gedeelde jetty. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en 'n putt-putt-baan. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Aktiwiteite op die perseel sluit in visvang, kanovaart en fietsry. Geriewe soos winkels en restaurante is naby.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

First Private Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 40

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Port Owen Drive, Port Owen Marina, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 610
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 610
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 610
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen Drive, Port Owen Marina, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c244d7e9702a7578c26e5f88cff7eb8a1f4f8080e5bcc644c42337bf765a46016357b163a8a6f648550a7732812e4280d2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 610 per nag, vir 2 mense Port Owen Drive Port Owen Marina 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-15:00 10:00 -32.78726820122 18.147743418832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang