LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Porterhouse Eleven | LekkeSlaap
+67

Porterhouse Eleven

B&B
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterstraat 11, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Porterhouse Eleven is 'n 3 ster-gastehuis in 'n stil en veilige area in Ceres wat asemrowende uitsigte op die berge bied en is naby die middedorp en restaurante.

Die gastehuis beskik oor 6 ruim en suite-kamers wat elkeen 'n TV met sekere DStv-kanale, elektriese komberse, 'n plafonwaaier, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe het. Daar is 4 kamers met lugversorging en 2 kamers wat vir selfsorg toegerus het.

Die gastehuis spog met 'n pragtige tuin en 'n plonspoel. Daar is veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek.

Nabygeleë doendinge sluit voetslaan, voëlkyk, bergklim, 4x4, visvang, bergfietsry en gholf in. Daar is vrugteplase en dit sneeu in die winter.

'n Heerlike ontbyt is ingesluit in die tarief.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Porterhouse Eleven
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Porterstraat 11, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Porterhouse Eleven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterstraat 11, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ1oUrftR1lmecSoqdyGUHWqaIKDRTiXOxI9guKaOA54ENKMGd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 11 Porter Street Ceres 6835 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.365243664022 19.310606612102
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!