Portmarnock House
8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - 13 Portmarnock Crescent, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Portmarnock House is 'n moderne huis in Milnerton, 'n voorstad van Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat sentrale verblyf soek.
Die huis met lugversorging bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort het. Die derde badkamer het slegs 'n toilet.
Die leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus.
Die verblyf is 23 km vanaf die V&A Waterfront, 28 km vanaf die Tafelberg-kabelkar en 3,2 km vanaf Big Bay Beach.
Gaste het toegang tot die verhitte swembad en tuin. Veilige parkeerplek en gratis WiFi word ook voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Tsitsi Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 13 Portmarnock Crescent, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Portmarnock Crescent, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang