Portofino Apartment - B
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 35 Sering Street, Unit 22 Portofino, Panorama, 7500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Portofino Apartment - B is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in die voorstad Panorama in Kaapstad geleë is. Hierdie eenheid is die ideale opsie vir vriende en familie wat op soek is na gerieflike verblyf.
Dié woonstel het slaapplek vir 3 volwassenes en 1 kind en beskikbaar oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n slaapbank vir kinders, meer sitplek, 'n TV en 'n waaier. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en skaduparkeerplek voor die woonstel. Hierdie verblyf is naby winkels, restaurante en verskeie wynplase.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 35 Sering Street, Unit 22 Portofino, Panorama, 7500, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
35 Sering Street, Unit 22 Portofino, Panorama, 7500, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang