Poseidon’s Knoll
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pine Lake-rylaan, Pinehurst-rylaan 5, White River Country Estate, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 450 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Poseidon's Knoll skuil op die White River Country Estate en bied gaste eksklusiewe selfsorgverblyf. Die landgoed spog met 'n 18 putjie-gholfbaan wat deur Gary Player ontwerp is en is ideaal vir vakansie- en sakereisigers.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en koffiemasjien toegerus. Die ruim leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitkamerstel en 'n knus kaggel. Dit lei na 'n balkon met sitplek en 'n uitsig oor die landgoed.
Op die onderste verdieping is 'n kuierarea met 'n pooltafel, asook 'n sitarea met 'n TV, wat lei na 'n stoep met braaigeriewe en sitplek. In die tuin is 'n swembad wat gaste kan geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Poseidon’s Knoll sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Liselle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Pine Lake-rylaan, Pinehurst-rylaan 5, White River Country Estate, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Sien meer verblyf in White River Country Estate Witrivier Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pine Lake-rylaan, Pinehurst-rylaan 5, White River Country Estate, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom