Potbelly Beach House
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Charles Stuart-laan 597, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Potbelly Beach House is in Munster Beach naby Glenmore in KwaZulu-Natal. Die strand is 500 m van die huis af. Dit is een van die rustigste areas aan die Suidkus en daar is 'n lieflike strand met haainette vir branderplankryers en baie doendinge vir die hele gesin.
Let asb. daarop dat die huis nie omhein is nie en daar is geen motorhuise nie. Die huis beskik egter oor gewapende reaksie, en ’n alarm met laserstrale binne en buite.
Die dubbelverdieping huis het slaapplek vir 9 gaste. Die huis het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 3 dubbelbeddens, 3 enkelbeddens, 1 matras, 'n stort, bad en 2 toilette. Linne word voorsien, maar gast moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die kombuis is volledig toegerus met 'n vrieskas, yskas, ysmasjien, skottelgoedwasser, oond, eetgerei, breekware, potte en panne. Die leefarea het 'n TV met die volle DStv-pakket.
Verder is daar 'n groot grasperk waarop die kinders of troeteldiere kan speel en die stoep het 'n braai-area, tafel en stoele. Die see-uitsig is beperk en aangesien dit 'n dubbelverdiepinghuis is, is daar trappe.
Van die doendinge in die omgewing: swemstrand, casino en winkelsentrum (net 15 minute se ry), walviskyk, dolfynkyk, stap, visvang en 'n snorkel by die koraalrif.
Dit is jou verantwoordelikheid om die huis na te gaan vir enige foute of gebreekte vensters, lampies wat nie werk nie, ens. Dit moet binne 24-uur gerapporteer word.
Die plek kan daagliks skoongemaak word teen 'n addisionele fooi.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Televisie
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Henriette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Charles Stuart-laan 597, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Potbelly Beach House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Munster Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Charles Stuart-laan 597, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang